Close Mark all as read
Notifications Announcements
Save Slots
Close

Fee avonture : Selkie, 'n vis op droë grond.   Completed

Fee avonture : Selkie, 'n vis op droë grond.   Completed

by LycorisLili

0 Followers
0 0
Add to Collection
Share Report
11,047 Words
0 Favorites
99 Views
Released Tue Nov 15 2022

by LycorisLili
0 Followers


#fairies#Afrikaans Langauge#Family friendly
Adventure Educational Fantasy
Diep in die donker dele van die see, daar waar mense skaars kom, woon daar ‘n bende see-fee. Die fee is een van baie bendes wat soos mafia groepe betaling van die diere eis om hulle veilig te hou. Orals in die land en see is sulke fee, maar niemand is so berug soos Selkie, van die see, of haar vriendin, Kelpie, ‘n rivier-fee van die land, nie. See-fee en rivier-fee meng nie gewoonlik vir plesier nie, wel soms vir besigheid. Selkie en Kelpie wil een dag ‘n brug bou tussen die twee groepe, maar hulle het nog baie om te leer voordat dit kan gebeur.
SHOW MORE

0 Comments

Screenshots